moviebox header nav
moviebox search icon

Rooksein - Kyk Na My Hart (Official Music Video)

2020

R

0 h 3 m

South Africa

Rock

Luister na 'Kyk Na My Hart' hier: https://rooksein.lnk.to/KykNaMyHart Volg ons op: https://www.facebook.com/Rooksein https://www.instagram.com/rooksein Lirieke: As jy staan staan saam met my Want ek is werd dat jy hier bly Ek is verward en deurmekaar Want jy hou my aan ‘n haar Wat kan ek doen, wat kan ek sê Sal dit help om in ‘n hoop te gaan lê En ek staan met soveel vrae Ek staan met soveel vrae Kyk na my hart en kyk na my siel Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer En dit is tyd dat ek my les leer Oohh……. Ek ken jou hart deur die smart En elke traan wat val maak my mal Ek sien jou pyn en ek voel dit ook So asof die duiwel in jou sake kook Maar nou die feit van die saak wat ons na moet kyk Dit is jy wat my gebruik En ek staan met soveel vrae Ek staan met soveel vrae Kyk na my hart en kyk na my siel Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer En dit is tyd dat ek my les leer Kyk na my hart en kyk na my siel Want dit is jy wat my so verniel Ek staan in die donker, donker donderweer En dit is tyd dat ek my les leer Oohh……. Oohh……. #Rooksein #KykNaMyHart Music video by Rooksein performing Kyk Na My Hart. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa http://vevo.ly/XWzT7y
More

7.8 /10

0 people rated

Manood online

Manood sa app

Watch on TV

Mga episode

Nangungunang Cast

Pagsusuri ng User

Mga episode
Nangungunang Cast
Pagsusuri ng User

Mga episode

film
lklk
Netflix
Plex

Pagsusuri ng User

author avatar

loembaaline

13/12/2024 20:27
Rooksein - Kyk Na My Hart (Official Music Video)
Disclaimer: All videos and pictures on MovieBox are from the Internet, and their copyrights belong to the original creators. We only provide webpage services and do not store, record, or upload any content.